Slanghalsvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Slanghalsvoël (Anhinga rufa) is 'n voël wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, sentrale Namibië en noord Botswana voorkom. Die voël is 80 – 92 cm groot en weeg 1 - 1,7 kg met 'n vlerkspan van 1,2 - 1,3 meter. Hulle broei koloniaal in bome, riete, dikwels saam met ander watervoëls. In Engels staan die voël bekend as die African darter.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Slanghalsvoël | |
---|---|
By die Chobe Nasionale Park | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. rufa |
Binomiale naam | |
Anhinga rufa (Daudin, 1802) | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Anhinga africana |
Sluit