From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Skis is 'n soort rots wat 'n gelaagde morfologie het en maklik in dun blokke of vlokke gesplyt word.[1]
Dit is 'n metamorfiese gesteente en dit bevat plaatvormige korrels wat gewoonlik met die blote oog sigbaar is. Skiste word dikwels aan 'n konvergente plaatgrens gevorm waar skalie deur hoë druk (0,1 tot 0,8 GPa) en hoë temperature (200 tot 600 °C) chemies verander word. Die kleiminerale word daarby in minerale soos muskoviet, biotiet en chloriet omgesit.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.