![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/19/Map_of_Russia_-_Kalmykia_%2528Crimea_disputed%2529.svg/langaf-640px-Map_of_Russia_-_Kalmykia_%2528Crimea_disputed%2529.svg.png&w=640&q=50)
Sjeerng
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sjeerng (Russies: Шеернг, Kalmikies: Шеерң) is 'n klein dorpie in Iki-Boeroel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Orgakin Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê naby die Sjarin-Salarivier 33 kilometer suidoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Kitsfeite Sjeerng Шеернг, Land ...
Sjeerng Шеернг | |
---|---|
Dorpie | |
![]() Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°07′23″N 44°36′10″O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Iki-Boeroel |
Bevolking | |
• Totaal | 108 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359145 |
Sluit
Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong en verwys na 'n plant wat tot die genus Atraphaxis behoort.[1]