Sitadel van die Ho-dinastie
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sitadel van die Ho-dinastie (Viëtnamees: Vườn quốc gia Phong Nha-Kẻ Bàng) is 'n sitadel in die Sosialistiese Republiek van Viëtnam, in die provinsie van Thanh Hoa. Die sitadel van die Ho-dinastie lê 40 km van die Suid-Chinese See en 150 km suid van Hanoi. Die sitadel is in 2011 as een van UNESCO se wêrelderfenisgebiede gelys.
Sitadel van die Ho-dinastie* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Die Sitadel van die Ho-dinastie. | |
Posisie van die Sitadel van die Ho-dinastie in Viëtnam | |
Koördinate: 20°04′40″N 105°36′17″O | |
Lande | Viëtnam |
Tipe | Kultureel |
Kriteria | ii, iv |
Verwysings | 1358 |
Streek† | Asië |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 2011 (35ste Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.