Sissy Spacek
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Mary Elizabeth "Sissy" Spacek (gebore op 25 Desember 1949) is ’n Amerikaanse aktrise en sangeres. Sy het ’n Oscar en drie Golden Globes gewen.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sissy Spacek | |
Spacek in Augustus 2011 toe sy haar ster op die Hollywood Walk of Fame gekry het. | |
Geboortenaam | Mary Elizabeth Spacek |
---|---|
Geboorte | 25 Desember 1949 (1949-12-25) (74 jaar oud) Quitman, Texas, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1970-tans |
Sluit