From Wikipedia, the free encyclopedia
Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe (IATA-kode: MRU, ICAO: FIMP), is die belangrikste internasionale lughawe in Mauritius. Dit is 26 km suidoos van die hoofstad Port Louis geleë. Die lughawe was voorheen bekend as die Plaisance Lughawe, maar dit is herdoop ter nagedagtenis van Sir Seewoosagur Ramgoolam.
Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe voorheen Plaisance-lughawe | |||
---|---|---|---|
Aanloopbaan 14 by die SSR Int. Lughawe | |||
IATA: MRU – ICAO: FIMP | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Airports of Mauritius Co. Ltd. | ||
Ligging | Plaine Magnien | ||
Spil vir | Air Mauritius | ||
Hoogte bo seevlak | 57 m / 186 vt | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
Ligging in Mauritius | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
14/32 | 3,370 | 11,056 | Teer |
Statistieke (2012) | |||
Passasiers | 2,690,869[1] | ||
Die lughawe, wat tot 'n streekspilpunt ontwikkel het, huisves direkte vlugte na verskeie bestemmings in Afrika, Asië, Europa en is die tuiste van die land se nasionale lugredery Air Mauritius. "Airports of Mauritius Co. Ltd" (AML) is die eienaar en operateur van die lughawe; die regering van Mauritius is die grootste aandeelhouer van AML. "Airport Terminal Operations Ltd" (ATOL) was verantwoordelik vir die ontwerp, bou en bedryf van die nuwe eindpuntgebou.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sir Seewoosagur Ramgoolam International Airport. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.