![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/7d/Ciprofloxacin.svg/langaf-640px-Ciprofloxacin.svg.png&w=640&q=50)
Siprofloksasien
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Siprofloksasien is 'n tweede-generasie fluorokinoloon antibiotikum.[1][2] Die spektrum van aktiwiteit sluit in die meeste stamme van bakteriële patogene verantwoordelik vir respiratoriese, urinêre, maag, en abdominale infeksies, insluitend Gram-negatiewe bakteriese patogene. Siprofloksasien en ander fluorokinolone word van waarde geag omrede hul breë spektrum van aktiwiteit, uitstekende weefselbinnedringing en vir hul beskikbaarheid in beide mondelinge en binneaarse formulerings.[3]
Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Meer inligting Chemie, Farmakokinetika ...
Siprofloksasien | |
---|---|
![]() | |
Chemie | |
Chemiese formule | C17H8FN3O3 |
Molêre massa | 331.346 g/mol |
CAS-nommer | 85721-33-1 |
Farmakokinetika | |
Biobeskikbaarheid | 69% |
Proteïengebonde | |
Metabolisme | Lewer, ook CYP1A2 |
Metabolisme | Niere |
Halfleeftyd | 4 uur |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/01/Ciprofloxacin-zwitterion-from-xtal-3D-balls.png/640px-Ciprofloxacin-zwitterion-from-xtal-3D-balls.png)