Siphiwe Tshabalala
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lawrence Siphiwe Tshabalala (gebore op 25 September 1984 in Soweto) is 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan uitdraf. Hy speel ook as vleuel vir Kaizer Chiefs.
Kitsfeite Persoonlike inligting, Geboortenaam ...
Siphiwe Tshabalala in 2010 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Lawrence Siphiwe Tshabalala[1] | ||
Gebore | 25 September 1984 (1984-09-25) (39 jaar oud) | ||
Geboorteplek | Soweto, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,70 m | ||
Speelposisie | Middelveldspeler | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Kaizer Chiefs | ||
Nommer | 14 | ||
Jeugloopbaan | |||
1991–1994 | Phiri Arsenal | ||
1994–1997 | Phiri Movers | ||
1997–2002 | Kaizer Chiefs | ||
2002–2003 | Moroka Swallows | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2003–2004 | Alexandra United | 26 | (7) |
2004–2007 | Free State Stars | 64 | (31) |
2007– | Kaizer Chiefs | 203 | (32) |
Nasionale span‡ | |||
2006– | Suid-Afrika | 90 | (12) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 14 April 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Sluit
Tshabalala het die eerste doel van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 tydens die openingswedstryd teen Meksiko in die Sokkerstad-stadion aangeteken.