Sinksulfied
chemiese verbinding / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sinksulfied is 'n sout van sink met waterstofsulfied (H2S) met die chemiese formule ZnS..
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Sinksulfied |
Chemiese formule | ZnS |
Molêre massa | [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1314-98-3[1] |
Voorkoms | wit vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=540,9pm [2] |
Ruimtegroep | F43m |
Nommer | 216 |
Strukturbericht | B3 |
Smeltpunt | 1700 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 4,1 [g/cm3] @25°C[1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[1] |
Ksp | 2 10-25 [3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | >15 000 [mg/kg] (rot; oraal)[1] |
LC50 | 5 040 [mg/m3] (rot; inaseming; 4 uur) [1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sluit
Dit is 'n wit vastestof wat as die minerale sfaleriet en wurtziet in die natuur gevind word. Dit is 'n halfgeleier met 'n bandgaping van 3,6-3,8 eV.[4]