Simón Bolívar
From Wikipedia, the free encyclopedia
Simón José Antonio de la Santísima Trinidad Bolívar y Palacios Ponte y Blanco (24 Julie 1783 – 17 Desember 1830), algemeen bekend as Simón Bolívar, was 'n Venezolaanse vryheidsvegter en politieke leier. Hy het verskeie Suid-Amerikaanse lande, soos Venezuela, Colombia, Ecuador, Peru en Bolivië van die Spanjaarde bevry. Hy was ook vir 'n paar jaar die president van Groot-Colombia, 'n land wat nie meer bestaan nie. Die land Bolivië is na hom vernoem. Hy word vandag as een van die mees invloedryke politici in die geskiedenis van Suid-Amerika beskou. Hy staan in Latyns-Amerika as El Libertador, oftewel Die Bevryder bekend.[1]
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Simón Bolívar | |
President van die Tweede Republiek van Venezuela | |
Ampstermyn 7 Augustus 1813 – 16 Julie 1814 | |
Voorafgegaan deur | Francisco de Miranda (as 3de president van die Eerste Republiek van Venezuela) |
---|---|
Opgevolg deur | Homself |
President van die Derde Republiek van Venezuela | |
Ampstermyn Oktober 1817 – 17 Desember 1819 | |
Voorafgegaan deur | Homself |
Opgevolg deur | Jose Antonio Paez (as 1ste president van Venezuela) |
1ste President van Gran Colombia | |
Ampstermyn 17 Desember 1819 – 4 Mei 1830 | |
Vise | Francisco de Paula Santander |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Domingo Caycedo |
1ste President van Bolivië | |
Ampstermyn 12 Augustus 1825 – 29 Desember 1825 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Antonio José de Sucre |
8ste President van Peru | |
Ampstermyn 8 Februarie 1824 – 28 Januarie 1827 | |
Voorafgegaan deur | José Bernardo de Tagle y Portocarrero, Marquis of Torre Tagle |
Opgevolg deur | Andrés de Santa Cruz |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 24 Julie 1783 Caracas, Kapteinskap-generaal van Venezuela, Spaanse Ryk (tans Venezuela) |
Sterf | 17 Desember 1830 Santa Marta, Groot-Colombia (tans Colombia) |
Eggenoot/-note | María Teresa Rodríguez del Toro y Alaysa |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening |
Sluit