Shandong
provinsie van die Volksrepubliek China / From Wikipedia, the free encyclopedia
Shandong (Chinees: 山东, luister (hulp·inligting)) is 'n provinsie in die ooste van die Volksrepubliek China, met 'n bevolking van sowat 100 000 000. Sy hoofstad is Jinan (济南), wat in 2004 'n bevolking van omtrent 5 900 000 gehad het.
Kitsfeite Shandong 山东省 (Chinees), Land ...
Shandong 山东省 (Chinees) | |
---|---|
Berg Tai in Shandong | |
Ligging van Shandong in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 36°24′0″N 118°24′0″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Hoofstad | Jinan |
Grootste stad | Linyi |
Regering | |
• Tipe | Regering van Shandong |
• Sekretaris | Liu Jiayi |
• Goewerneur | Li Ganjie |
Oppervlak | |
• Totaal | 157 100 km2 (60 700 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 100 472 400 |
• Digtheid | 640/km2 (1 700/vk. myl) |
• Rang | 2de |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Etniese groepe | Han (99,3%), Hui (0,6%) |
Webwerf | www.sd.gov.cn |
Sluit