Seychellewewer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Seychellewewer (Foudia sechellarum) is 'n klein geel sangvoël wat endemies voorkom in die Seychelle-eilande (Aride, Cousin, Frégate-eiland, D'Arròs-eiland en sedert 2004 op die Denis-eiland). Die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne het onlangs die status van die voël van "bedreig" verander na "byna bedreig" as gevolg van suksesvolle bewaringspogings deur Nature Seychelles.[1] Tans word beraam dat daar nog ongeveer 3 500 Seychellewewers lewe.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Seychellewewer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. sechellarum |
Binomiale naam | |
Foudia sechellarum E. Newton, 1867 | |
Sluit
Dit deel dieselfde habitat in die Seychelle met 'n verwante ingevoerde spesie, die Madagaskarwewer.