Serket
Egiptiese godin / From Wikipedia, the free encyclopedia
Serket (ook gespel Selket, Serqet ens.) was in die Egiptiese mitologie die godin van die heling van giftige byte en steke. Sy was oorspronklik die goddelike voorstelling van die skerpioen.[1]
Kitsfeite
Serket | ||||||
Die godin Serket. Sy word dikwels uitgebeeld met ’n skerpioen op haar kroon. Sy hou die anch, die simbool van die lewe, en ’n staf, wat mag voorstel, vas. | ||||||
Soort godin | Egipties | |||||
Godin van | Die heling van giftige byte en steke | |||||
Naam in hiërogliewe | ||||||
Simbool | Skerpioen | |||||
Ouers | Ra | |||||
|
Sluit