![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a2/Sergey_Brin_cropped.jpg/640px-Sergey_Brin_cropped.jpg&w=640&q=50)
Sergey Brin
Amerikaanse sakeman en miljardêr / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sergey Brin (geb. Сергей Михайлович Брин, Sergei Michailowitsj Brin; Moskou, 21 Augustus 1973) is een van die stigters van Google, saam met Larry Page.[1] Vanaf Oktober 2019 is Brin die 10de rykste persoon ter wêreld, met 'n geskatte netto waarde van 53,8 miljard dollar[2] is hy een van die 50 rykste mense ter wêreld.