Serge Koussevitzky
From Wikipedia, the free encyclopedia
Serge Koussevitzky[n 1] (Russies: Серге́й Алекса́ндрович Кусеви́цкий; Afrikaanse spelling: Sergei Aleksandrowitsj Koesewitski; 26 Julie [O.S. 14 Julie] 1874 – 4 Junie 1951) was 'n Russiesgebore dirigent, komponis en kontrabasspeler.
Hy was bekend om sy lang loopbaan as musikale direkteur van die Bostonse Simfonieorkes vanaf 1924 tot 1949.