Sentraaldistrik, Botswana
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sentraaldistrik is die grootste van die nege distrikte in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Die Tuli-blok is deel van die distrik. Dit het in 2001 'n bevolking 563 260 gehad en sy hoofstad is Serowe. Dit grens in die noordooste aan sy buurland Zimbabwe en in die suidooste aan Suid-Afrika.
Meer inligting Distrikte van Botswana ...
Distrikte van Botswana | |||
---|---|---|---|
Chobe – Ghanzi – Kgalagadi – Kgatleng – Kweneng – Noordoos – Noordwes – Sentraal – Suid – Suidoos |
Sluit
Sentraaldistrik | |
---|---|
Land: | Botswana |
Hoofstede: | Serowe |
Oppervlakte: | 147 730 km² |
Bevolking: | 563 260 (2001) |
Bevolkingsdigtheid: | 3,81/km² |