Seksualiteit
manier waarop mense hulle seksueel uitdruk / From Wikipedia, the free encyclopedia
Menslike seksualiteit is die manier waarop mense hulle seksueel uitdruk.[1][2] Dit sluit biologiese, erotiese, fisieke, emosionele, sosiale en spirituele gevoelens en gedrag in.[3][4] Omdat dit ’n breë term is waarvan die betekenis van tyd tot tyd wissel, is daar nie ’n presiese definisie nie.[4]