From Wikipedia, the free encyclopedia
Echinoidea is 'n klas seediertjies, ook bekend as seekastaiings, wat hoort tot die filum stekelhuidiges. Die meeste van die diertjies is rond, vol stekels of naalde en het 'n ystervarkagtige voorkoms. Hulle grootte wissel van 60 tot 120 mm. Seekastaiings het nie 'n uitsonderlike voorkoms nie maar kan kleurvol wees met dominante kleure van swart, bruin, pers en groen.
Seekastaiings | |
---|---|
Tripneustes ventricosus en Echinometra viridis, Twee spesies van tropiese see kastaiings | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | Echinozoa |
Klas: | Echinoidea Leske, 1778 |
Sub-klasse | |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.