Die Karooboerboon (Schotia afra) is 'n boom in die Fabaceae familie wat in Suider-Afrika voorkom.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Karooboerboon
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Schotia
Spesie:
S. afra
Binomiale naam
Schotia afra
(L.) Thunb., (1794)
Sluit

Die boom se FSA-nommer is 201.[2]

Die spesie het twee subspesies:

  • Schotia afra var. afra
  • Schotia afra var. angustifolia (E.Mey.) Harv.

Beskrywing

Dit is 'n klein, kwasterige, veelvertakte boom met stywe, ligkleurige takke. Die blaartjies is sowat 5 tot 25 mm lank en 1,5 tot 10 mm wyd. Die blare word deur vee gevreet.

Verspreiding

Die boom kom voor in die Karoo, rotsagtige halfwoestyn gebiede van die Wes-Kaap en in die struikveld langs die Sondags- en Groot-Visrivier in die Oos-Kaap.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.