![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/ab/Frisian_languages_in_Europe.svg/langaf-640px-Frisian_languages_in_Europe.svg.png&w=640&q=50)
Saterfries
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saterfries of Saterland-Fries (Seeltersk, Duits: Saterfriesische Sprache) is 'n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 2 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Nedersakse (Saterland) gepraat word. Dit is die laaste dialek van Oos-Fries, wat vandag nog bestaan.
Kitsfeite Saterfries Seeltersk, Amptelike status ...
Saterfries Seeltersk | ||
---|---|---|
Gepraat in: | ![]() | |
Gebied: | ![]() | |
Totale sprekers: | 2 000[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Germaans Wes-Germaans Anglo-Fries Saterfries | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | ![]() | |
Gereguleer deur: | ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | gem | |
ISO 639-3: | stq | |
![]() | ||
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/41/Scharrel.jpg/640px-Scharrel.jpg)
Die naaste tale, wat nou aan Saterfries verwant is, is Noord- en Oos-Fries, wat uit Ou-Fries ontstaan het. Die naaste verwante tale is Engels en Skots, wat saam met die Friese tale die Anglo-Friese tale vorm.