Sardientjies
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sardientjies is soortgelyk aan wegkruipertjie. Die speletjie kan in beide die huis of buitemuurs gespeel word. Die spel word meer pret hoe meer mense daar is. Daar moet ook ten minste 4 kinders wees om te speel.[1]
- Vir die gelyknamige vis, sien sardyn.