Saransk (Russies: Сара́нск; Moksja: Саранош; Erzja: Саран ош) is die hoofstad van die Republiek van Mordowië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is in die opvanggebied van die Wolga-rivier geleë, by die samevloei van die Saranka- en die Insar-rivier, 630 km oos van Moskou. Die bevolking in 2018 was 318 841. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.

Kitsfeite SaranskСаранск Саранош Саран ош, Land ...
Saransk

Саранск

Саранош
Саран ош
Stad
Thumb
Thumb
Vlag
Thumb
Wapen
Thumb
Die ligging van Mordowië in Rusland
Thumb
Saransk
Saransk
Die ligging van Saransk in Mordowië
Koördinate: 54°11′N 45°11′O
LandVlag van Rusland Rusland
Republiek Mordowië
Stigting1641
Stadstatus1780
Regering
  TipeStad-okroeg
  BurgemeesterPjotr Toeltajef
Oppervlak
  Totaal383 km2 (148 vk. myl)
Hoogte
160 m (520 ft)
Bevolking
  Totaal318 841
  Digtheid780/km2 (2 000/vk. myl)
TydsoneUTC+03:00 (MSK)
Webwerfadm-saransk.ru
Sluit

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.