From Wikipedia, the free encyclopedia
Generaal Sani Abacha (20 September 1943 - 8 Junie 1998) was 'n Nigeriese militaris en politikus. Hy was van 1993 tot 1998 die president en diktator van Nigerië. Sy bewind was een van die mees omstrede in die geskiedenis van Nigerië. Hoewel die land se ekonomie dramaties gegroei het is dit deur wydverspreide menseregteskendings gekenmerk.
Sani Abacha | |
President van Nigerië | |
Ampstermyn 17 November 1993 – 8 Junie 1998 | |
Voorafgegaan deur | Ernest Shonekan |
---|---|
Opgevolg deur | Abdulsalami Abubakar |
Leier van die Nigeriese weermag | |
Ampstermyn Augustus 1985 – Augustus 1990 | |
Voorafgegaan deur | Ibrahim Babangida |
Opgevolg deur | Salihu Ibrahim |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 20 September 1943 Kano, Nigerië |
Sterf | 8 Junie 1998 Abuja, Nigerië |
Eggenoot/-note | Maryam Abacha |
Religie | Islam |
Handtekening | |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Nigerië |
Diens/Tak | Nigeriese weermag |
Jare in diens | 1963–1998 |
Rang | Generaal |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.