Sangiro
Afrikaanse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sangiro (23 Augustus 1894 – 30 April 1979) is die pseudoniem van die Afrikaanse skrywer Andries Albertus Pienaar, wat hasie beteken.[1][2] In 1927 wen hy die Hertzogprys vir sy boek Diamantkoors en Twee fortuinsoekers. 'n Tweede Hertzogprys word in 1945 aan hom toegeken vir sy oeuvre (somtotaal van sy werke).