Samuel Mqhayi
Suid-Afrikaanse skrywer en digter (1875-1945) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Samuel Edward Krune Loliwe Ngxekengxeke Mqhayi (S. E. K. L. N. Mqhayi, 1 Desember 1875 – 29 Julie 1945) was 'n Xhosa-dramaturg, essayis, kritikus, romanskrywer, biograaf, vertaler en digter wie se werke as instrumenteel beskou word in die standaardisering van die grammatika van isiXhosa en die behoud van die taal in die 20ste eeu.[1]
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Samuel Edward Krune Loliwe Ngxekengxeke Mqhayi | |
---|---|
![]() | |
Gebore | (1875-12-01)1 Desember 1875 Gqumahashe |
Sterf | 29 Julie 1945 (op 69) Ntab'ozuko |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep | Digter, dramaturg, essayis, romansier, biograaf, vertaler |
Noemenswaardige werke |
|
Sluit