![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3d/Sally_Field_2012.jpg/640px-Sally_Field_2012.jpg&w=640&q=50)
Sally Field
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sally Margaret Field is 'n Oscar-bekroonde Amerikaanse regisseur en aktrise. Field is op 6 November 1946 in Pasadena, Kalifornië in die Verenigde State van Amerika gebore. Sy het in verskeie rolprente gespeel, onder andere Norma Rae, Murphy's Romance, Forrest Gump, Steel Magnolias, The Amazing Spider-Man, Lincoln en 80 For Brady. Sy het ook in 'n aantal TV-programme opgetree en het verskeie pryse vir haar toneelspel ontvang.[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Alias ...
Sally Field | |
![]() | |
Geboortenaam | Sally Margaret Field |
---|---|
Alias | Sally Margaret Field |
Geboorte | 06 November 1946 (1946-11-06) (77 jaar oud) Pasadena, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep(e) | Regisseur, aktrise |
Aktiewe jare | 1962– |
Webwerf | http://www.sallyfield.com |
Toekennings | Oscar |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit