São Paulo Futebol Clube is 'n Brasiliaanse sokkerklub in die stad São Paulo. Die klub is op 25 Januarie 1930 gestig.[1] São Paulo is een van die suksesvolste klubs in Brasilië, en het verskeie nasionale en internasionale pryse behaal, waaronder twee wêreldbekers vir klubspanne. Hulle tuisstadion is die Estádio Cícero Pompeu de Toledo, wat ook as Morumbi bekend staan, met 'n kapasiteit van 67 052 sitplekke.

São Paulo
Volledige naamSão Paulo Futebol Clube
Opgerig25 Januarie 1930
StadionEstadio do Morumbi, São Paulo
Kapasiteit67 052
VoorsitterCarlos Augusto de Barros e Silva
AfrigterCuca
KompetisieCampeonato Brasileiro Série A
Copa do Brasil
Copa Libertadores da América
Campeonato Paulista

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.