Rutland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rutland (uitgespreek /ˈrʌtlənd/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die dorpe van Uppingham en Oakham.
Meer inligting Seremoniële graafskap Rutland, Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap ...
Rutland | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Rutland | |
Hoofstad | Oakham |
Oppervlakte | 382 km² |
Bevolking | 37 600 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 99 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Rutland |
Administratiewe setel | Oakham |
ISO 3166-2: | GB-RUT |
Oppervlakte | 382 km² |
Bevolking | 39 500 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 103 inw./km² |
Webtuiste | www.rutland.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
Sluit
Rutland het 'n bevolking van net 39 500 in 2017 gehad en is dus die kleinste graafskap in die land (volgens bevolking).