Oakham
From Wikipedia, the free encyclopedia
Oakham is die hoofdorp van die Engelse graafskap Rutland. Met 9 975 inwoners is dit ook die grootste nedersetting in die graafskap. Die dorp is padlangs ongeveer 45 km vanaf Nottingham geleë.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oakham. |
Kitsfeite Staat, Land ...
Oakham | |
---|---|
Koördinate: 52°40′N 0°44′W | |
Staat | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Rutland |
Bevolking | |
• Totaal | 9 975 |
Sluit