Spesie van die tolbosse From Wikipedia, the free encyclopedia
Die rotstolbos (Leucadendron strobilinum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Kaapse Skiereiland vanaf Kommetjie tot Tafelberg. Die struik word 2.6 m hoog en dra blomme in September tot Oktober.
Rotstolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. strobilinum |
Binomiale naam | |
Leucadendron strobilinum (L.) Druce, 1917 | |
Sinonieme | |
|
Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en word vrygelaat na 'n brand en word moontlik deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en daar is manlike- en vroulike plante. Klein torre doen die bestuiwing. Die plant groei hoofsaaklik op suidelike berghellings op hoogtes van 500-1100 m.
In Engels staan dit as die Peninsula Conebush bekend. Die boom se FSA-nommer is 78[2].
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.