Rooipootmalgas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rooipootmalgas (Sula sula) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en word gewoonlik na somersiklone gesien. Verder suid is die voël skaars. Die voël is 66–77 cm groot en weeg 820–950 g met 'n vlerkspan van 0,9–1,1 m. Daar broei ongeveer 3 500 pare op Europa-eiland en 1 300 pare op Fernando de Noronha. In Engels staan die voël bekend as Red-footed booby.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Rooipootmalgas | |
---|---|
'n Rooipootmalgas | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sula |
Spesie: | S. sula |
Binomiale naam | |
Sula sula (Linnaeus, 1766) | |
Sinonieme | |
Sula piscator |
Sluit