![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6e/Calidris_ruficollis_-_Marion_Bay.jpg/640px-Calidris_ruficollis_-_Marion_Bay.jpg&w=640&q=50)
Rooinekstrandloper
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Rooinekstrandloper (Calidris ruficollis) is 'n seldsame voël en somerswerwer wat leef op die oewers van watermassas en soutpanne. Hulle kom saam met die Krombekstrandlopers voor. Die voël word deesdae minder gesien. Die voël is 13 – 16 cm lank, 22 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 35 cm. In Engels staan die voël bekend as die Red-necked Stint.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Rooinekstrandloper | |
---|---|
![]() | |
Wintergewaad | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. ruficollis |
Binomiale naam | |
Calidris ruficollis (Pallas, 1776) | |
![]() | |
Verspreiding Rooibruin lyne = Geskatte verspreiding Groen = Broeigebied Blou = Oorwintering | |
Sinonieme | |
Erolia ruficollis |
Sluit