From Wikipedia, the free encyclopedia
Die rooikeelkoester (Anthus cervinus) is 'n seldsame palearktiese-broeiende voël en swerwer na vogtige grasveld en landerye, gewoonlik naby water. Die voël is 14 cm groot en weeg 2o gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-throated pipit. Die voël is nog net drie keer opgeteken in Suider-Afrika.
Rooikeelkoester | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. cervinus |
Binomiale naam | |
Anthus cervinus (Pallas, 1811) | |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Anthus cervinus. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.