Roda JC Kerkrade is 'n Nederlandse sokkerspan in die Limburgse dorp Kerkrade, wat in die Eredivisie speel. Die span se tuisveld is die Parkstad Limburg Stadion (kapasiteit: 20 000 sitplekke). Die klub is in 1962 gestig nadat Roda Sport en Rapid JC (wat in 1956 die nasionale titel gewen het) saamsmelt het. Die klub bemark homself as die span van Limburg, maar die stadion is ondanks die laagste pryse vir kaartjies nooit vol nie.

Kitsfeite Volle naam, Stigting ...
Roda JC Kerkrade
Thumb
Volle naam Sportvereniging Roda Juliana Combinatie Kerkrarde
Stigting 27 Junie 1962
Tuisveld Parkstad Limburg Stadion,
Kerkrade
Kapasiteit 20.000
Voorsitter Vlag van Nederland -
Afrigter Vlag van ? Edwin de Graaf
Liga Eredivisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Thumb
Thumb
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Thumb
Thumb
 
Wegkleure
Sluit

Erelys

  • Kampioen van Nederland
(naaswenner (1): 1994/95)
  • Kampioen Eerste divisie (1)
1972/73
  • KNVB-beker (2)
1997, 2000
(naaswenner (4): 1976, 1988, 1992, 2008)
  • Johan Cruijff Schaal
(naaswenner (2): 1997, 2000)

Beroemde sokkerspelers

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.