From Wikipedia, the free encyclopedia
Robin Hugh Gibb, (22 Desember 1949 – 20 Mei 2012) was 'n Britse sanger en liedjieskrywer. Hy was lid van die Bee Gees, 'n internasionale bekende sanggroep wat hy saam met sy tweelingbroer, Maurice en ouer broer, Barry gestig het. Hy het ook 'n jonger broer gehad, Andy Gibb, wat 'n solosanger was.
Robin Gibb | |
---|---|
Robin Gibb in 2008 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Robin Hugh Gibb |
Gebore | 22 Desember 1949 Douglas, Eiland Man |
Oorsprong | Manchester, Lancashire, Engeland[1] |
Sterf | 20 Mei 2012 Londen, Verenigde Koninkryk |
Genres | Rock, psychedelic rock,[2] baroque pop,[3] soft rock, adult contemporary, blue-eyed soul, disco,[4] new wave,[5] synthpop[6][7][8][9] |
Beroep(e) | sanger, liedjieskrywer, rekordprodusent |
Instrumente | stem, klavier, orrel, kitaar[10] |
Jare aktief | 1955–2012 |
Etikette | Leedon, Festival, Spin, Polydor, Atco, RSO, Mirage, EMI America, SPV |
Assosiasies | The Rattlesnakes, Bee Gees, One World Project |
Webwerf | robingibb.com |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.