Rio Muni
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rio Muni (Fang: Mbini; Spaans: Río Muni) is die deel van Ekwatoriaal-Guinee wat op die Afrikavasteland geleë is (die res is op eilande). Dit is in 1778 deur Portugal aan Spanje afgestaan. Die grootste stad is Bata en die bevolking is hoofsaaklik Fangsprekend. Die naam is van die Munirivier afgelei.
Omtrent 883 000 mense woon in hierdie area. Dit is omtrent 72% van Ekwatoriaal-Guinee se bevolking.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rio Muni. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.