Richard Jordan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Richard Jordan (19 Julie 1937 – 30 Augustus 1993) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Friends of Eddie Coyle (1973), Logan's Run (1976), Dune (1984), en The Hunt for Red October (1990).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Richard Jordan | |
Geboortenaam | Robert Anson Jordan Jr.[1] |
---|---|
Geboorte | (1937-07-19)19 Julie 1937 |
Sterfte | 30 Augustus 1993 (op 56) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit