![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a6/South_Africa_Free_State_location_map.svg/langaf-640px-South_Africa_Free_State_location_map.svg.png&w=640&q=50)
Ribbokkop
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Ribbokkop is 'n bergpiek aan die suidekant van die Golden Gate-Hoogland- Nasionale Park[1] in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die bergpiek is digby die Lesothogrens in die voetheuwels van die Malutiberge, die hoogste bergreeks van die Drakensberge, geleë.
Kitsfeite
Ribbokkop | |
---|---|
Ligging | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoogte | 2 829 meter bo seevlak |
Lengte | 14,4 km |
Prominensie | 702 m bo omringende gebied |
Reeks | Drakensberge |
Koördinate | 28.5653°S 28.60374°O / -28.5653; 28.60374 |
Bergtipe | Bergpiek |
Sluit