Rynland-Palts
From Wikipedia, the free encyclopedia
Rynland-Palts (Duits: Rheinland-Pfalz) is 'n deelstaat van Duitsland. Mainz is met 'n bevolking van 206 991 die grootste stad en hoofstad van Rynland-Palts. Die deelstaat word begrens deur Noordryn-Wesfale, Hesse en Baden-Württemberg asook Frankryk, Luxemburg en België.
- Kenteken
Meer inligting Landsvlag, Landswapen ...
Landsvlag | Landswapen |
---|---|
(Besonderhede) | (Besonderhede) |
Basiese gegewens | |
Ampstaal: | Duits |
Hoofstad: | Mainz |
Stigting: | 30 Augustus 1946 |
Oppervlakte: | 19 854,21 km² (9de)[1] |
Bevolking: | 4 093 903 (5de) (31 Desember 2019)[2] |
Bevolkingsdigtheid: | 206 inwoners / km² (9de) |
BBP - Totaal - % Verandering teenoor vorige jaar |
2017 144,3[3] miljard € 4,2 % (2016) |
Volkslied (Landeshymne): | geen |
Skuldlas: | 7 475 € per inwoner (31 Desember 2018) |
Totale skuldlas: | 30,6 miljard € (31 Desember 2018)[4] |
Werkloosheidsyfer: | 5,3 % (April 2021)[5] |
ISO 3166-2: | DE-RP |
Amptelike webwerf: | www.rlp.de |
Politiek | |
Eerste minister: | Malu Dreyer (SPD) |
Regerende partye: | SPD, FDP en Grüne |
Setels in die parlement (Landtag) (101 setels) (2016: 101 setels): |
SPD 39 (2016: 39) CDU 31 (35) Grüne 10 (6) AfD 9 (14) FDP 6 (7) FW 6 (-) |
Laaste verkiesing: | 14 Maart 2021 |
Volgende verkiesing: | 2026 |
Parlementêre verteenwoordiging | |
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 4 (van 69) |
Kaart | |
Sluit