Die reukdrempel is 'n maat vir dié konsentrasie van 'n damp of gas wat nog deur die mens se neus in die lug waargeneem kan word. Die reukdrempel word gewoonlik uitgedruk in dele per miljoen (dpm). Daar is egter baie variasie tussen mense en die reukdrempel is dus nie 'n absolute maat nie. Dit word gewoonlik bepaal deur 'n groep mense te neem en te bepaal watter konsentrasie 50% van hulle nog kan waarneem.[1]

Voorbeelde

Meer inligting Stof, formule ...
StofformuleDrempel (dpm)
etanalC2H4O0,067
asynsuurC2H4O20,074
asetoonC3H6O62
benseenC6H661
butielmerkaptaanC4H10S0,00073
Sluit

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.