Republiek van Kalifornië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Republiek van Kalifornië (Engels: California Republic, Spaans: República de California) was 'n onafhanklike Noord-Amerikaanse republiek wat op 14 Junie 1846 gestig is en tot op 9 Julie 1846 bestaan het. Die republiek het toe die Staat Kalifornië, die een-en-dertigste deelstaat van die Verenigde State geword.
| ||||
Hoofstad | Sonoma 38.2939°N 122.4561°W / 38.2939; -122.4561 | |||
Taal/Tale | Engels, Spaans | |||
Godsdiens | Rooms-Katolieke Kerk | |||
Regering | Republiek | |||
Goewerneur | William Brown Ide | |||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | |||
- 25 April 1846 | Begin van die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog | |||
- Onafhanklikheid van Meksiko | 14 Junie 1846 | |||
- Amerikaanse verowering | 9 Julie 1846 | |||
- Verdrag van Guadalupe Hidalgo | 2 Februarie 1848 | |||
Oppervlakte | ||||
- 1846 | 423 970 km2 163 696 sq mi | |||
Bevolking | ||||
- 1846 skatting | 15 000 | |||
Digtheid | 0 /km² 0,1 /sq mi |