![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/4/4b/Reine_i_Lofoten_LC0148.jpg/640px-Reine_i_Lofoten_LC0148.jpg&w=640&q=50)
Reine
From Wikipedia, the free encyclopedia
Reine is 'n dorp in Noorweë met 329 inwoners. Die nedersetting dien as die administratiewe sentrum van die Moskenes-munisipaliteit en het al in 1743 'n beduidende handelsentrum geword. Ondanks sy afgeleë ligging het Reine tot 'n belangrike toeristebestemming ontwikkel, en 'n foto met 'n uitsig oor Reine is op die voorblaaie van 'n aantal reisgidse en reisbrosjures gebruik.
Kitsfeite Land, Fylke ...
Reine | |
---|---|
Dorp | |
![]() 'n Uitsig oor Reine | |
Koördinate: 67°56′02″N 13°05′22″O | |
Land | ![]() |
Fylke | Nordland |
Kommune | Moskenes |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,33 km2 (0,13 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 329 |
• Digtheid | 997/km2 (2 580/vk. myl) |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
Skakelkodes | 8390 |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/25/Reine_Lofoten.jpg/640px-Reine_Lofoten.jpg)
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/18/Reine-3.jpg/640px-Reine-3.jpg)