![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/5a/Tomb_of_Razia_Sultana_001.jpg/640px-Tomb_of_Razia_Sultana_001.jpg&w=640&q=50)
Razia Sultan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jalâlat ud-Dîn Raziyâ (Oerdoe/Persies: جلالۃ الدین رضیہ; Delhi, ±1205 - Kaitahl, 13 Oktober 1240) beter bekend onder die naam Razia Sultan was van 1236 tot Mei 1240 die sultan (koningin) van die Sultanaat (Koningryk) van Delhi in Indië. Sy was die eerste vroulike leier van die Sultanaat van Dehli sowel as die eerste vroulike heerser van Indië.[1][2]
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Raziya Sultana, Dinastie ...
Raziya Sultana | |
---|---|
Sultan van Delhi | |
![]() | |
Graf van Razia Sultan in Bulbul-i-Khan naby Turkman Gate, Delhi | |
Dinastie | Mameluk |
Bewind | 10 November 1236 – 13 Oktober 1240 |
Kroning | 1236 |
Gebore | 1206 |
Budaun, Indië | |
Gesterf | 13 Oktober 1240 (op 35) |
Delhi, Indië | |
Bulbul-i-Khan naby Turkman Gate, Delhi | |
Voorganger | Rukn ud din Firuz |
Opvolger | Muiz ud din Bahram |
Gade | Malik Altunia |
Kinders | Zubrudin Mirza Rashil (1237–38); aangenome seun |
Vader | Iltutmish |
Moeder | Qutub Begum |
Sluit