Ras (titel)From Wikipedia, the free encyclopedia Ras (Amharies: ራስ, letterlik "hoof") was ’n koninklike titel in Ethiopië.[1] Die historikus Harold G. Marcus stel die titel gelyk aan "hertog"; ander meen dit beteken "prins" of "goewerneur".[2]
Ras (Amharies: ራስ, letterlik "hoof") was ’n koninklike titel in Ethiopië.[1] Die historikus Harold G. Marcus stel die titel gelyk aan "hertog"; ander meen dit beteken "prins" of "goewerneur".[2]