Radio- en televisietoring van Riga
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Radio- en televisietoring van Riga (Rīgas radio un televīzijas tornis) is met 'n hoogte van 368,5 meter die hoogste gebou in die Letlandse hoofstad Riga en die derde hoogste in die Europese Unie.
Radio- en televisietoring van Riga Rīgas radio un televīzijas tornis | |
---|---|
Amptelike hoogte | 368,5 m |
Uitsigplatform | 97,5 m |
Stad | Riga, Letland |
Opgerig | 1979 tot 1986 |
Argitek | Gunars Asāris |
Boumateriaal | Staal en beton |
Fondament | Betonpilare op 'n dolomietplaat |
Aantal hysbakke | 2 |
Webtuiste | www.tvtornis.lv |
Dit is die derde hoogste vrystaande televisietoring in Europa en ook van die hoogstes ter wêreld. Die toring is met 'n uitsigplatform teen 'n hoogte van 97 meter gebou wat 'n uitsig oor die hele stad bied. 'n Tweede uitsigplatform teen 'n hoogte van 137 meter is slegs op bepaalde tye toeganklik vir die publiek. Tydens goeie weerstoestande bied dit 'n uitsig oor die Golf van Riga en nedersettings in die omgewing.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Riga Radio and TV Tower. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.