![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/81/Map_of_the_R65_%2528South_Africa%2529.svg/langaf-640px-Map_of_the_R65_%2528South_Africa%2529.svg.png&w=640&q=50)
R65 (Suid-Afrika)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R65 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Ermelo verbind met die Eswatinigrens by Sandlane, via Amsterdam. [1]
Kitsfeite Provinsiale roete R65, Roete-inligting ...
Provinsiale roete R65 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur MPOWPV | ||||
Lengte | 90,3 km (56,1 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Wespunt | ![]() | |||
![]() | ||||
Oospunt | MR19 aan die Eswatini-grens by Sandlane | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Ermelo Amsterdam | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit