streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R555 is 'n streeksroete wat die R29-provinsiale in Springs, Gauteng met die R36-provinsiale pad in Mpumalanga, noord van Ohrigstad, verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R29 in Boksburgweg in Springs en via Welgedacht, Main en Stoffbergstrate oor die Gauteng/Mpumalanga-grens gaan. Die roete gaan nou deur Sundra, Delmas en word medebeskryf met die R545 deur Ogies vir 580 m en kruis dan die N12-nasionale pad. Die roete gaan verby die R547 en kruis die N4-nasionale pad. Dit word dan medebeskryf met die R554 deur Witbank, verby die R575 en gaan deur Middelburg. Dit word medebeskryf met die N11-nasionale pad en gaan verby die R35 in Middelburg. Dit word medebeskryf met die R33 vir 3 km by Stoffberg en gaan verby die R577 by Roossenekal en word medebeskryf met die R37 tot in Burgersfort waar laasgenoemde aftak. Die roete eindig waar dit aansluit by die R36, 5 km noord van Ohrigstad.
Streeksroete R555 | ||||
---|---|---|---|---|
Belangrike aansluitings | ||||
Suidwespunt | R29 in Springs | |||
Noordoospunt | R36 5 km noord van Ohrigstad | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Sundra Delmas Ogies Witbank Middelburg Stoffberg Roossenekal Burgersfort | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.