streeksroete From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R553 is 'n streeksroete wat die R57-provinsiale pad met die M1 in Johannesburg verbind waar die pad as die Goue Hoofweg bekend staan. Die roete begin waar dit aftak van die R57 en noord gaan. Dit kruis die R54 en word medebeskryf met die R28 vir 8.6 km. Die roete gaan verby Sebokeng en die R28 tak af by Evaton. Die roete staan nou bekend as die Goue Hoofweg. Die roete kruis nou die R551-streeksroete, gaan deur Ennerdale, kruis die N1-nasionale pad en die R557 net na mekaar. Hierna kruis dit die R554, die N12, dan die N1 weer 'n keer, verby die M38, kruis die R68 en eindig waar dit by die M1 aansluit.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.