Die R557 is 'n streeksroete wat Walkerville met Heidelberg verbind. Die roete begin waar dit aftak van die R82-provinsiale roete, 3 km suid van Walkerville. Dit gaan dan suidoos, deur Randvaal en kruis die R59 en dan die M61-roete. Daarna kruis dit die R551 en eindig waar dit by die R42 aansluit, 20 km wes van Heidelberg.

Kitsfeite Streeksroete R557, Belangrike aansluitings ...

Thumb

Streeksroete R557
Belangrike aansluitings
Noordwespunt R82, 3 km suid van Walkerville
Suidoospunt R42, 20 km wes van Heidelberg
Ligging
DorpeDaleside
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R556R558
Sluit

Sien ook

Bron

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.