![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b5/Cape_Town_R300_route_map.svg/langaf-640px-Cape_Town_R300_route_map.svg.png&w=640&q=50)
R300 (Suid-Afrika)
streeksroete / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die R300 (ook Kuilsriviersnelweg of Kaapsevlaktesnelweg) is 'n streeksroete in die Kaapse Metropool van Suid-Afrika. Dit verbind Mitchells Plain met die N2-nasionale pad vanaf Kuilsrivier met die N1 tussen Brackenfell en Bellville. Die R300 is 'n snelweg vir sy volle lengte; dit vorm deel van die voorgestelde Skiereiland-snelroete. [1]
Kitsfeite Streeksroete R300, Roete-inligting ...
Streeksroete R300 | ||||
---|---|---|---|---|
![]() | ||||
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur WKDVOW | ||||
Lengte | 22 km (14 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | ![]() | |||
![]()
![]() | ||||
Suidpunt | M7 in Mitchells Plain | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sluit